Afrikaans Archives • Wonder
Somertuinmaak met Wondersol Colour Boost

Somertuinmaak met Wondersol Colour Boost

Wondersol Colour Boost moedig kleurvolle, pragtige blomme aan, danksy die unieke kleurverbetering en groei-stimulerende formule wat dit bevat. Nie net help hierdie produk plante om grondvoedingstowwe te absorbeer vir gesonde bloeisels nie, maar dit beskerm hulle ook...
Hoe om poinsettias te plant: Wenke vir fraai feestyd blomme

Hoe om poinsettias te plant: Wenke vir fraai feestyd blomme

Die vrolike, fraai poinsettia sal vreugde bring vreugde in enige Kersfees omgewing, of dit nou in die tuin, ‘n blompot, of a dekoratiewe tafeluitstalling is. En die goeie nuus? Hierdie feestelike blom kan in enige van Suid Afrika se mikro-klimate groei –...
Kunsmis en kompos: Wanneer om wat te gebruik

Kunsmis en kompos: Wanneer om wat te gebruik

Tuinmaak is net soveel ‘n wetenskap as wat dit ‘n kuns is. Sonder ‘n werkende kennis van tuinmaak produkte en plantvoedingoplossings, sal ‘n tuinier dit wel op een of ander tyd ‘n uitdaging vind om hulle pragtuin visie tot lewe te bring. As u groen vingers, wel, groen...