Oorweeg u dit om ‘n groentetuin te plant? Nou is die perfekte tyd om aan die werk te spring vir lente. Ons dek groente wat hierdie tyd van die jaar floreer, asook die beste tipes vir u klimaat en bobaas wenke. Smeer u sonblok aan, trek tuinhandskoene aan, en maak reg...
Die seisoen van vernuwing en hergeboorte is hier! Ons is seker u kan nie wag om in u tuin te kom om die vrug van u lente-aarbeid te geniet nie. Voordat u doen, raai ons u aan om hierdie artiekel eers te verken – dis propvol tuinmaak raad en wenke vir die...